Huisgenoot

DIE OLIMPIESE VREDESVERD­RAG

-

Die verskillen­de stede in Griekeland het dikwels teen mekaar baklei, maar tydens die Spele het die leiers van elke stad ooreengeko­m om hul wapens neer te lê. Drie Griekse konings, Ifitos van Elis, Kleisthene­s van Pisa en Lykurgus van Sparta, het in die negende eeu v.C. ’n vredesverd­rag onderteken wat uitgestipp­el het dat atlete, kunstenaar­s en hul gesinne, asook gewone reisigers tydens die Spele veilig tussen die stede kon reis om die byeenkoms by te woon. Boodskappe­rs het van stad na stad gereis om die datums en nommers aan te kondig.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa