Huisgenoot

MOENIE DIT MISLOOP NIE Usain Bolt (100 m-naelloop vir mans)

-

DINK aan Rio de Janeiro en jy y dink aan suikerwit strande, nde, die karnaval met sy dansers in eksotiese e kostuums en die reusagtige Christusbe­eld wat bo alles uittroon. Vandeesmaa­nd is dit egter ook die arena vir die wêreld se grootste sportskous­pel: die Olimpiese Spele.

Teen ons druktyd het Suid-Afrika se 137 atlete, 50 beamptes en 14 medici hulle reeds in die Olimpiese dorpie tuisgemaak en was Brasilië se na naasgroots­te stad besig om sy vere reg te sk skud vir die openingser­emonie.

Op die spel is roem, glorie en nie minde der nie as 301 goue medaljes, met natu tuurlik dieselfde getal in silwer en brons.

B Baie is al geskryfge oor Rio se kans om di diee eerste Spe Spele op Suid-Amerikaans­e bo bodemodem suksesv suksesvol aan te bied. Brasilië belee leefef ’n ekonom ekonomiese krisis, misdaadvla­kke is hemelhoog en baie van die bouwerk vir r die Spele w was teen ons druktyd nog on onvoltooid.nvoltooid. Da Daar word gevrees vir die geso sondheid ondheid van atletea en besoekers weens die e greep van d die Zikavirus op die stad.

M Maar die do doemprofet­e is al verkeerd be bewys.ewys. Dink m maar aan hoe suksesvol Su Suid-Afrikauid- Afrika d die Wêreld bekersokke­rto toernooi ernooi in 201020 aangebied het, donker vo voorspelli­ngsoorspel­lings ten spyt. Wanneer die afsetter se pistool klap en die toeskouers op die paviljoe- ne en voor televisies­telle brul, is alles vergete behalwe die drama, trane en euforie van die Spele.

Een van Suid- Afrika se sterkste aanspraakm­akers op ’n medalje is ons 400 m-blits, Wayde van Niekerk, wat ook die vlagdraer met die openingser­emonie is. So ook Caster Semenya in die 800 m vir vroue en Chad le Clos in die swembad. En moenie die Blitsbokke vergeet nie!

Maar wie is die ander groot sterre in Rio? Watter nommers moet jy nie misloop op die kassie nie? Wat is nuut, vreemd of omstrede? Hier is jou kitsgids tot Rio 2016. Lekker kyk! Rio sal dié sneltrein van Jamaika se derde en laaste Spele wees. Lappe Laubscher, Olimpiese historikus van Pretoria, voorspel Usain (29) kan vanjaar die eerste atleet word wat vir die derde keer Olimpiese goud in dieselfde nommer wen – die 100 m. Hy het ook sy visier op goud in die 200 m en die 4 x 100 m-aflos. Niemand kon nog in al drie nommers wen nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa