Huisgenoot

Caster Semenya (800 m vir vroue)

-

Caster (25) is die een vir wie die res moet klop, meen Lappe. Sy het onlangs by die Diamantlig­a-byeenkoms in Monaco ’n wentyd van 1:55.33 behaal. Dis die vinnigste tyd ter wêreld in dié nommer die afgelope agt jaar. “As Caster wen, gaan ’n bom bars. Dis onvermydel­ik,” sê Lappe.

Die atleet moes geslagstoe­tse ondergaan nadat sy tydens die Wêreldbyee­n-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa