Huisgenoot

Simone Biles (gimnastiek)

-

Dié ratse en grasieuse Amerikaner is net 19 jaar oud, maar volgens Sports Illustrate­d kan sy vier of selfs vyf goue medaljes wen. Sedert 2013 is sy nog elke jaar die Amerikaans­e en wêreldkamp­ioen in dié sportsoort. Sy word beskou as dalk die beste gimnas in menseheuge­nis en haar trofeekas is voller as enigiemand anders in dié sportsoort s’n.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa