Huisgenoot

GWEN STEFANI EN KINGSTON

-

oor wat hulle wil eet; wat hulle wil doen. Jy hoef nie altyd daarmee saam te stem en gehoor te gee aan hul versoek nie, maar jy moet ’n klimaat skep waarin jou kinders met jou kan kommunikee­r.”

Hoe dan gemaak as jou kind nie van jou fisieke toenaderin­g hou nie? Die belangriks­te is om aandag te gee en teenwoordi­g te wees, sê Melody. “Die kind moet kan sien jy stel belang. Dit is daardie saam praat en saam leef, om saam parkie toe te gaan en jou kind te vra wat hy of sy wil doen, wat belangrik is. Jy moet tyd saam met jou kind deurbring en jou volle aandag gee.” Tyd en ware aandag is veel meer werd as soene. EKSTRA BRONNE: TELEGRAPH.CO.UK, BABYCENTER.COM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa