Huisgenoot

Eva en haar man steeds op wittebrood

-

Hulle is drie maande gelede getroud, maar (41) en (48) is duidelik nog in die wittebrood­fase. Die aktrise en die mediamagna­at was liefderik met mekaar terwyl hulle op die Spaanse Baleariese Eiland Formentera in die see baljaar het. ’n Groep vriende, onder wie die Prison Break-akteur

(45), het by hulle aangesluit. ’n Paar dae tevore was die gewese ster van Desperate Housewives ’n aanbieder by die jaarlikse Global Gift Gala in Ibiza, waarmee geld vir kinders ingesamel word. (Sien ook Sterrekyk op bl. 114.)

LASCO EVA LONGORIA JOSÉ BASTÓN AMAURY NO-

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa