Huisgenoot

MIRANDA OP PAD KANSEL TOE

-

VEELS geluk, (33) en (26). Dié oudmodel en medestigte­r van Snapchat het onlangs verloof geraak. Die Australies­e skoonheid het die nuus op Instagram aangekondi­g. “Ek het ja gesê!” lui die onder skrif by ’n swart- wit foto van ’n diamantrin­g met twee Bitmoji-karakters en die woorde “Trou met my!”

Net ’n paar dae tevore het Miranda – een van die rykste modelle ter wêreld wat ook haar eie organiese velsorgree­ks het – haar pragtige lyf in swemdrag gewys tydens ’n fotosessie op Malibu se strand. Dit sal die tegno-magnaat Evan se eerste huwelik wees. Miranda was voorheen getroud met die akteur Orlando Bloom, by wie sy ’n seun, Flynn (5), het.

SPIEGEL MIRANDA KERR EVAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa