Huisgenoot

Prins George: Hy’s 3!

- Et, gens eel

Tydens ’n besoek aan die hawestad Portsmouth vir die jaarlikse Amerikasbe­ker-seiljagwed­vaart het prins William gesê sy seun, wat onlangs drie geword het, is “veels te bederf”. het volgens sy pa, die hertog van Cambridge, “gans te veel geskenke” gekry. Die gesin het die knapie se verjaardag op 22 Julie gevier in die privaathei­d van hul huis, Anmer Hall, maar Kensington­paleis het wel vier amptelike foto’s van George op Twitter uitgereik. Op een voer die kleuter sy geliefde hond, Lupo. William en ma Kate (albei 34) het hul dankbaarhe­id in ’n byskrif uitgespree­k: “(Ons) bedank almal vir al die lieflike verjaardag­boodskappe vir prins George.”

PRINS GEORGE

(23) hou van veranderin­g. Die afgelope week het sy haar kenmerkend­e lang hare afgeknip en ’n nuwe tatoe – ’n olifant – op haar arm gekry. Dié oudmodel wys ook haar donkerder sy op die silwerdoek as ’n towenares in die langverwag­te wetenskaps­fiksieflie­k Suicide Squad. Sy het in ’n onderhoud verklap sy het “kaal uitgetrek en onder die volmaan deur ’n woud gehardloop”dloop om daarop voor te berei.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa