Huisgenoot

NOG KUBERVRYER­S SE VREEMDE VERSOEKE

-

Sy moes sowat R4 350 vir die verjaardag van ’n Nederlande­r se seun in sy oppasser se rekening inbetaal – hy was ter see en kon dit nie self doen nie.

’n Kapenaar versoek dat sy R2 000 vir sys verjaardag­partytjie betaal. Dit sal sy vriende wys “sy gee om” vir hom. Geld vir ’n siek kleinkind in Nederland. Die “soldaat in Nairobi” wat haar geld vra om hom uit sy militêre dienskontr­ak te koop sodat hulle saam ’n lewe kan begin.

Die “Kaapse sakeman” wat met haar wil trou,t maar eers moet sy hom R6 000 gee sodats hy ’n doeaneheff­ing op handelswar­e uit Italië kan betaal.

Die huweliksaa­nsoeker uit Texas wat g geld vra vir kos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa