Huisgenoot

KLEIN-KLEIN AL AKTEUR

-

Hy het al op agt begin toneelspee­l toe hy Mr. Bean naboots, sê Edwin. Hy moes ná skool tussen dramastudi­e en ’n rugbyloopb­aan kies nadat die Haaie-rugbyakade­mie hom genader het. Hy het duidelik die regte besluit geneem, want nog voor hy sy dramagraad aan die Universite­it Stellenbos­ch voltooi het, het hy al die hoofrol in Ballade vir ’n Enkeling en Hollywood in My Huis losgeslaan. Kort daarna het hy die hoofrol gekry in Die Pro. Edwin is wel die enigste akteur in die gesin. Sy ma, (52), is ’n eiendomsag­ent en sy pa, hoofbestuu­rder van ’n versekerin­gsmaatskap­py. Hy het ook ’n ouer broer, (27), ’n entreprene­ur.

van der Merwe

 ??  ?? My meisie van die afgelope twee en ’n half jaar, (24):
My meisie van die afgelope twee en ’n half jaar, (24):
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa