Huisgenoot

KAN NIE ERGER WEES NIE

-

Dit word laat en Hans is nog nie by die huis ná werk nie; dus bel sy vrou haar ma.

“Ek is seker hy is met ’n ander vrou deurmekaar.”

“Hoekom verwag jy altyd die ergste?” vra haar ma. “Miskien was hy net in ’n motorongel­uk.” L. SAAYMAN, SABIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa