Huisgenoot

SUID-AFRIKAS BY DIE SPELE

- A Reggie Walker lo si MeyerM vi Wayne Ferreira (te on Elana Piet Norval

Nadat ons in 1992 2 weer tot die Spele (in Barcelona) toegelaat is, het die atleet Elana Meyer SA se eerste medalje gewen (silwer). Hier is sy saam met Derartu Tulu van Ethiopië, wat goud gewen het.

Suid-Afrika het in 1904 die eerste keer aan die Olimpiese Spele deelgeneem en was tot in 1960 by elke Spele betrokke. Ons eerste goue medalje is in 1908 tydens die Londense Spele losgeslaan toe in die 100 m-wedloop vir mans seëvier. Tussen 1960 en ’88 is ons land egter weens sy apartheids­politiek verbied om deel te neem. Suid-Afrika het in 1992 in Barcelona weer begin deelneem en twee silwermeda­ljes gewen: een vir (10 000 m vir vroue) en een vir en (tennisdubb­elspel vir mans). Op die 2012-Spele in Londen het ons drie goue, twee silwer- en een

Die Suid-Afrikaanse swemmer Chad le Clos lyk verstom nadat hy die Amerikaner Michael Phelps by die 2012-Spele in Londen net-net in die 200 m-vlindersla­g geklop he het. Dit het gesorg vir een van Suid-Afrika se drie goue medaljes by dié Spele.

 ??  ?? bronsmedal­je verower.Deelnemers moet vir die Spele kwalifisee­r voor hulle gekies kan word. Vir die 2016Spele stuur Suid-Afrika 137 deelnemers wat hul talente in individuel­e sportsoort­e soos swem en atletiek of spansporte soos sokker en sewesrugby gaan wys. Dit is die eerste Spele waar sewesrugby as sportsoort aangebied word. Suid-Afrika is tweede gekeur vir die seweskompe­tisie, wat beteken ons het ’n goeie kans om ’n medalje te wen.Ander deelnemers wat goed behoort te vaar, is die naellopers en en ons swemmersen Kom ons hou duim vas!
bronsmedal­je verower.Deelnemers moet vir die Spele kwalifisee­r voor hulle gekies kan word. Vir die 2016Spele stuur Suid-Afrika 137 deelnemers wat hul talente in individuel­e sportsoort­e soos swem en atletiek of spansporte soos sokker en sewesrugby gaan wys. Dit is die eerste Spele waar sewesrugby as sportsoort aangebied word. Suid-Afrika is tweede gekeur vir die seweskompe­tisie, wat beteken ons het ’n goeie kans om ’n medalje te wen.Ander deelnemers wat goed behoort te vaar, is die naellopers en en ons swemmersen Kom ons hou duim vas!
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa