Huisgenoot

DIE OORSPRONG VAN DIE MARATHON

- N, arathon iseer ekse des) skap

Die eerste Olimpiese marathon is by die heel eerste moderne Spele in 1896 gehou. Die wedloop kry sy naam van die dorpie Marathon, wat 40 km van Athene af is. Die marathon se lengte is later gestandaar­diseer as 42,195 km.

Volgens legende het die Griekse soldaat Feidippide­s (ook Philippide­s) dié afstand afgelê om ’n boodskap oor te dra dat die Persiese magte by Marathon verslaan is. Dié atletiekno­mmer is by die moderne Olimpiese Spele ingesluit om die mense te herinner aan die glorie van antieke Griekeland. Dit is vandag nog een van die gewildste nommers tydens die Spele.

 ??  ?? n
n

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa