Huisgenoot

MINECRAFT

-

Minecraft gee omtrent betekenis aan die term “virtuele wêreld”. Dis wat genoem word ’n “sandbox game” waar jy kan doen net wat jy wil. Jy kan op jou rekenaar berge en grotte verken, oor landskappe rondtrek en jou eie plaas inrig. Alles sonder dat jy van jou stoel hoef op te staan.

Die speletjie behels dat jy in ’n wêreld rondbeweeg wat in baie opsigte soos die regte wêreld werk. Sonskynwee­r kan uit die bloute omswaai in reën. Ná ’n vasgesteld­e tyd sak die son en word dit nag (wanneer allerlei gevaarlike monsters te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa