Huisgenoot

’ n Strop om sy nek??

- - u ndere g uma

spog op ’n onlangse foto met ’nn silwerring aan sy linkerhand. Dié kiekie, waarop hy saam met sy peetdogter, en dié se e pa, poseer, het sy aanhangers, bekend as Sheerios, omtrent op hol omdat dit vir hulle na ’n trouring rouring lyk. Maar dis hoogs onwaarskyn­lik dat die 25-jarige -jarige Ed, wat sy persoonlik­e lewe uiters privaat hou en glo met die Britse hokkiester uitgaan, enigiets sal verklap. Die sanger van die treffer Thinking out Loud het in ’n onlangse onderhoud gesê hy het niks teen die huwelik nie. “Ek wil graag eendag trou. Ek sou graag kinders wou hê tot my organe ophou werk, om eerlik te wees. Dis wat my ouma gedoen het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa