Huisgenoot

SMS’E

-

Affair: Ook my storie

(So voel die skok van ’n affair, 16 November): In my geval het dit sewe jaar geduur, maar volgens hom het ek “stories opgemaak en geglo” en was ek “sertifisee­rbaar”. Ons is nou agt jaar geskei. Ek dank die Here elke dag.

GOUDVELD

My wêreld het in duie gestort. Ons het vir huweliksbe­rading gegaan en is ter wille van die kinders en kleinkinde­rs getroud, maar aan my raak hy nooit weer nie. Ek sal hom nooit vergewe nie. – ANONIEM

teen Ierland het beklemtoon waarom ons nie bestem was om in 2023 die Wêreldbeke­r rugby toernooi aan te bied nie. Dit sal net vernederen­d wees as die gasheer nie die uitspeelro­ndes kan haal nie. – GERT,

PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa