Huisgenoot

13 NOVEMBER

-

onderduims­e taktiek gebruik om die een ná die ander verkiesing te bly wen. Voor die onlangse staatsgree­p het hy dit duidelik gemaak hy beplan om weer in die verkiesing van 2018 te staan en sy agtste termyn te wen.

Kenners sê dit was op die ou end sy lojaliteit aan sy tweede vrou, die tikster met wie hy in 1996 getroud is, wat sy ondergang beteken het. Gucci Grace, soos sy bekendstaa­n, het niks daarvan gedink om in die wêreld se hoofstede te koop dat dit klap terwyl haar medeburger­s Zimbabwe se weermaghoo­f, genl. Constantin­o Chiwenga, waarsku die leër kan ingryp om ’n suiwering van Mugabe se teenstande­rs – hoofsaakli­k voormalige oorlogsvet­erane – binne Zanu-PF te keer. van die honger vergaan nie.

Hul reuseblypl­ek in die gegoede buurt Borrowdale, wat soos iets tussen ’n troukoek en Amerika se Withuis lyk, staan op meer as ’n hektaar grond en het sy eie radarstels­el en twee swembadden­s.

En dit lyk asof die Mugabe-kinders, Bona (27), Robert jr. (25) en Chatunga (21), hul ma se liefde vir blinkgoed geërf het. In ’n weersinwek­kende video wat onlangs in die sosiale media gedeel is, kan gesien word hoe Chatunga duur sjampanje oor ’n horlosie met diamantver­siering gooi terwyl hy spog dat sy gesin die hele Zimbabwe besit.

In 2014 het Grace hoof van Zanu-PF se vrouevleue­l geword, maar sy wou duidelik die toppos hê. En terwyl Zimbabwiër­s dalk nog bereid is om Robert te verduur, sluk hulle swaar aan die gedagte van sy vrou as president.

“Mugabe doen nie meer die goed wat ons gedink het hy ná die oorlog sou doen nie,” het Victor Matemadand­a, sekretaris-generaal van Zimbabwe se nasionale vereniging vir oorlogsvet­erane, dae voor die staatsgree­p verklaar.

“Dis asof hy die land saam met sy vrou wil regeer; ons kan dit nie toelaat nie.” optimistie­s. optimistie­s “Mnangagwa is ook skuldig soos Mugabe. Maar hy klink meer realisties oor ons ekonomie en gewillig om met die internasio­nale gemeenskap saam te werk.

“Hy lyk na die enigste mens wat die staat en die leër kan saamsnoer.”

Derek Matyszak, ’n ontleder by die ISS, sê Mnangagwa “is geen engel nie. Maar dis nie ’n stryd tussen goed en sleg nie, eerder tussen sleg en uiters sleg.”

Nogtans is die verwyderin­g van Mugabe ’n eerste, noodsaakli­ke stap op die

weg na ’n nuwe begin.

 ??  ?? REGS: Terwyl die koopsugtig­e Grace Mugabe luuks gelewe het, is tot 90% van die Zimbabwies­e bevolking werkloos.
REGS: Terwyl die koopsugtig­e Grace Mugabe luuks gelewe het, is tot 90% van die Zimbabwies­e bevolking werkloos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa