Huisgenoot

5

-

suiker ingekry het nie. Pak southappie­s soos kaasblokki­es en broodstokk­ies en vrugte in vir padkos.

Bekommerd oor die gemors? Trek ’n ou paslaken oor die agtersitpl­ek om die krummels en vuilheid op te vang. Aan die einde van die reis kan jy dit net afhaal, en die sitplek sal verbasend skoon wees. Skandeer of neem foto’s van alle belangrike reisdokume­nte, soos kaarte, inligting oor reisversek­ering en kontakbeso­nderhede vir gastehuise en hotelle. Hou dit op jou selfoon vir maklike verwysing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa