Huisgenoot

Nadia Herbst (22)

- An

Nadia, wat in 2015 die toptien van die sangreeks Idols behaal het, het et vroeër vandeesmaa­nd in die Laan opgedaag as Olivia van Wyk. Haar karakter werk in die boekwinkel. inkel. Die Paarliet is een van drie kinders en woon deesdae in Pretoria. Sy het nog g altyd daarvan gedroom om in ’n sepie pie te speel, vertel Nadia. Sy en haar r karakter is voëls van eenderse vere, e, meen sy. Hulle is albei blond, maar nie sommer jou “tipiese poppie” nie. e. “Ons het meer in ons as net ons voorkoms.” Kykers kan hulle gereed eed maak vir ’n “komiese en onskuldige uldige storielyn” wat tot ’n liefdesver­haal efdesverha­al gaan lei, sê Nadia. . Sy moes juis drie keer ’n soentoneel neel saam met ’n medeakteur doen. en. Wie hy is, kan sy nog nie verklap nie. Sy bieg: “Ek het drie keer ’n glas water ater nodig gehad.” En sy was skaam om Matrone atrone (Annelize van der Ryst-Hattingh) op haar regte naam te noem.

KITSFEIT

Sy wou van kleins af Diaan Lawrenson se ou karakter, Paula van der Lecq, in 7de Laan speel, sê Nadia.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa