Huisgenoot

KING OF TIME

-

JOHNNY CLEGG Die ikoniese Johnny Clegg keer terug met nog ’n besonderse album. King of Time bevat al die kenmerkend­e klanke van Afrikamusi­ek gekombinee­r met lekker Westerse rockinvloe­de. Die Wit Zoeloe lui die album in met die titelsnit, ’n ritmiese, vinnige liedjie wat handel oor omgewingsg­eregtighei­d. Hy span ook sy sangerseun, Jesse Clegg, in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa