Huisgenoot

WOU HÊ! Kyk na dié geskenk-idees vir troeteldie­re en hul eienaars. Bestel dit aanlyn sodat jy tyd het vir ekstra stap en maag vryf

-

Catnip GrowKit Die saad kan in die bio-afbreekbar­e kitspotte ontkiem en tot volwassenh­eid groei, of jy kan die pot in jou tuin plant vir ’n groter oes. R85, tanyavisse­r.com

Cozy Pueblo Dié katgrotbed deur Earthtone Solutions van unieke, handgemaak­te, natuurlike, vervilte merinowol sluit bonuskatte­kruid in. R 1 690, wantitall.co.za

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa