Huisgenoot

SIYA KOLISI

-

(26) Dis nie moeilik om te sien hoekom dié Stormers-breker en Springbok al deur die glanstydsk­rif Cosmopolit­an as een van die sexyste mans in die land aangewys is nie.

Die spiertier hou ook sy lyf model vir sy onderklere­reeks, Frankees; nie dat ons kla nie.

Al daai strawwe oefening en ure se gesweet in die gim en op die rugbyveld werp duidelik vrugte af. Kyk net die man se blokkiesma­ag!

Daar is niks so sexy soos ’n man wat ’n toegewyde pa en gesinsmans­man is nie. Siya se vrou, Rachel, is nou swangerger met hul tweede kind en die kleinding wordrd in dié dae verwag. Hulle het ’n driejarige­ge seuntjie, Nicho-Nicholas, en Siya speel nogog boonop pa vir sy jonger halfboetie,e, Liyema (15), en 10-jarige halfsussie,, Liphelo (10).

’n Man so na ons hart!

 ??  ?? Dis geen wonder diéé adonis boer op lyste van die sexystete mans in Suid-SuidAfrika nie. Die Boksenter,senter, wat 1,9 m in sy sokkies staan, laatat gereeld die oë rek wanneer hy in netet ’n piepklein Speedo in die sosiale le media lyf wys.
Maar ons...
Dis geen wonder diéé adonis boer op lyste van die sexystete mans in Suid-SuidAfrika nie. Die Boksenter,senter, wat 1,9 m in sy sokkies staan, laatat gereeld die oë rek wanneer hy in netet ’n piepklein Speedo in die sosiale le media lyf wys. Maar ons...
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa