Huisgenoot

Agter in die ry

-

Die koningin loop altyd eerste by ’n vertrek in of uit. Daarna kom haar man, prins Philip (96), dan Charles (69) en sy vrou, Camilla (70), William en Kate en laastens Harry en Meghan. Ja, hier moet jy jou plek ken; dis nie Hollywood nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa