Huisgenoot

GOED GEKORING

-

“Het julle daardie dronk verdagte deeglik ondervra?” vra die polisiekap­tein die speurder.

“Ja, ons het hom elke vraag gevra waaraan ons kon dink ,” antwoord die speurder. “Het hy iets beken?” vra die kaptein. “Nie juis nie,” sê die speurder. “Al wat hy gesê het, was: ‘Ja, skat,’ en dan dommel hy weg.” DENISE, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa