Huisgenoot

VENESIESE ROLPRENTFE­ES

-

Natalie Portman het by die première van haar nuwe rolprent, Vox Lux, geskitter in ’n Gucci-laehalsrok. Die King Kong-ster Naomi Watts het by die première van die fliek At Eternity’s Gate smeulend gelyk in ’n Dolce & Gabbana-skepping. Die aktrise Dakota Fanning het ’n bleek rok deur Georges Hobeika gekies vir die Jaeger-LeCoultre-dinee op dié fees.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa