Huisgenoot

UURGLAS

-

Die borsmaat en heupe is ewe breed, met ’n smal, goed gedefiniee­rde middel.

DÍT WERK DIE BESTE

Noupassend­e rokke vertoon jou kurwes as jy ’n uurglasfig­uur het.

Rompe en rokke met ’n hoë middel plaas die klem op jou middel.

As jy ’n effense magie het, kan intrekploo­ie dit help kamoefleer en ’n mooi vorm skep.

Noupypjean­s en spanbroeke is volmaak om met jou figuur te spog.

V-halse en lae neklyne laat die bolyf altyd langer lyk. ’n Hoë halslyn laat jou borste groter lyk as wat dit werklik is.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa