Huisgenoot

HAILEE STEINFELD EN NIALL HORAN

-

“Wanneer jy verlief raak, kom jy klein goedjies agter oor jouself,” het Hailee (21) onlangs teenoor Cosmopolit­an erken. “Ek is gewoonlik iemand wat my op die matras uitstrek en elke stukkie daarvan in beslag neem. Nou wil ek dit nie meer doen nie. Ek wil soveel moontlik plek vir my maat maak. ’n Mens begin dinge vir die ander mens doen en gaan uit jou pad om hom gelukkig te maak. En wanneer jy hom gelukkig sien, maak dit jou gelukkiger. Wanneer jy lief is vir wie jy saam met daardie mens is . . . niks kan daarmee vergelyk word nie.” Hoewel Hailee nie haar kêrel, die voormalige sanger van One Direction Niall Horan (25) op die naam noem nie, kan ons goed raai van wie sy praat . . .

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa