Huisgenoot

WENK

- (Blaai om)

Met al die interessan­te en kleurryke boontjiesp­ruite, pitte, kruie en eetbare blomme wat beskikbaar is, kan slaaie op baie maniere verfraai word. Dop byvoorbeel­d ’n paar ertjies uit die doppe en sny ander in die lengte deur voor dit oor die slaai gesprinkel word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa