Huisgenoot

GESONDHEID

-

Die vorige sensusopna­me het aan die lig gebring sowat 14 uit elke 100 mense in ons land dra bril, en 12 uit 100 gebruik chroniese medisyne om permanente toestande soos hoë cholestero­l en diabetes in toom te hou. Drie uit elke 100 Suid-Afrikaners gebruik kieries, looprame, gehoorappa­rate en rolstoele. Een uit nege leef met die menslike immuniteit­sgebreksvi­rus (MIV). Altesaam 3,37 miljoen kinders onder 17 het een of

albei ouers verloor, meestal weens vigs. Deesdae gaan minder mense dood omdat hulle toegang tot medisyne en basiese gesondheid­sorg het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa