Huisgenoot

PA EINDELIK TRONK TOE – 30 JAAR LATER

Dit het Chantelle Akers drie dekades geneem om moed bymekaar te skraap om haar pa aan te kla nadat hy haar as kind gemolestee­r het

-

Dis reg. Hy moet tronk toe gaan vir

sy dade. Oud of nie, hy moet boet vir wat hy gedoen het. Hy het genoeg tyd in sy lewe gehad om jammer te sê. WILLIEN VAN RENSBURG Ek praat nie wat hy gedoen het goed nie. Wat hy gedoen het, is verkeerd. Maar om op so ’n hoë ouderdom in die tronk te moet sit is erg. Om jou dae so deur te bring is sleg. ANDREA SWARTS

Hoekom het sy so

lank gewag? Ek is ook daardeur. Ek het my pa vergewe en ’n beter lewe gehad. My pa is nou dood. Ek is nooit spyt ek het dit gedoen nie. K.N.

Die mense wat haar kritiseer omdat sy nou eers polisie toe gaan, is die rede hoekom slagoffers stilbly. Dié kritiek veroorsaak diep wonde. TANIA STRYDOM

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa