S­mul so vir min dié Kers­fees

Om gas­te op Kers­dag te ont­haal hoef nie ’n plaas se geld te kos nie. ’n Pa­neel kos­ken­ners deel heer­li­ke i­dees vir gelds­lim ge­reg­te

Huisgenoot - - Inhoud - Deur GABISILE NGCOBO en LESEGO MAJA

DIT was ’n jaar van die gor­del in­trek soos oos min met ’n flou e­ko­no­mie, on­o­mie, he­mel­hoë brand­stofnd­stof­pry­se en sty­gen­de gen­de le­wens­kos­te. En n nou breek die fees­tyd s­tyd aan met al die uit­ga­wes wat dit mee­bring – dis ge­noeg om ’n mens daar­teen te laat at op­sien pleks van daar­na uit te sien! n!

Die ge­dag­te aan ’n Kers­maal al vir ’n klomp hon­ger mon­de laat at jou dalk lus voel om Kers­fees te kan­sel­leer. Maar lees hier voor r jy een­vou­dig be­sluit daar is nie geld vir fees­vier nie.

Ons het by kos­ken­ners gaan raad vra oor hoe om ’n sak­pas Ker­s­e­te ete uit die boon­ste rak­ke op te to­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.