MORTAL ENGINES

Huisgenoot - - Vermaak -

We­ten­skaps­fik­sie. Met Hugo We­a­ving en He­ra Hil­mar. Re­gis­seur: Chris­ti­an Ri­vers. 13G. Be­gin op 14 De­sem­ber. Hon­der­de ja­re na­dat ’n ramp die sa­me­le­wing ver­nie­tig het, lei ’n ge­heim­sin­ni­ge jong vrou, He­ster S­haw, ’n re­bel­lie om te ver­hoed dat Lon­den, wat nou ’n e­nor­me roof­dier­stad op wie­le is, al­les in sy pad ver­nie­tig. Die rol­prent is op P­hi­lip Ree­ve se ge­lyk­na­mi­ge boek­reeks ge­grond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.