THE G­RINCH

Huisgenoot - - Vermaak -

A­ni­ma­sie. Met Be­ne­dict Cum­ber­ba­tch en Kait­lyn Ma­her. Re­gis­seurs: Pe­ter Can­de­land en Yar­row C­he­ney. O. Be­gin op 7 De­sem­ber. Die G­rinch en sy lo­ja­le hond, Max, voer ’n klui­se­naars­be­staan in ’n grot op Mount Crum­pit. Dit ir­ri­teer die G­rinch grens­loos toe sy bu­re in W­ho­vil­le die Kers­tyd met me­ning vier. Hy be­raam dan ’n plan om Kers­fees vir die W­hos te be­derf. Die fliek is op Dr. Seuss se be­ken­de kin­der­ver­haal How the G­rinch S­to­le Chris­t­mas ge­grond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.