M-NET

Huisgenoot - - Vermaak -

JUS­TI­CE LEAGUE

Ak­sie. Dié su­per­held­fliek be­gin waar die fliek Bat­man v Su­per­man : Da­wn of Jus­ti­ce ge­ëin­dig het. Su­per­man is (half)dood. Bat­man en Won­der Wo­man span krag­te saam en kry ’n spul su­per­hel­de by­me­kaar om die su­perskurk S­tep­pen­wolf aan te vat. Met Gal Ga­dot, Ben Af­fleck en E­zra Mil­ler (fo­to) en Hen­ry Ca­vill en Amy A­dams. SON­DAG 16 DE­SEM­BER 20:05 2017. 120 MIN. O13G

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.