Huisgenoot

E.TV

-

DANCE-OFF

Twee dansers wat as kinders dansmaats was se paadjies kruis jare later toe albei aan ’n danskompet­isie deelneem. Die wengeld is $25 000 en die een het dit nodiger as die ander om hul dansatelje­e se deure oop te hou. Kathryn McCormick (foto), wat ’n hoofrol speel, was in 2009 derde in die Amerikaans­e So You Think You Can Dance. DINSDAG 18 DESEMBER 22:00 2014. 95 MIN. O13

 ??  ?? Komedie.
Komedie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa