KYKNET

Huisgenoot - - Vermaak -

EMO VIER 30 JAAR

Die ge­wil­de san­ger Emo A­dams is van­jaar drie de­ka­des in die mu­siek­be­dryf en het dit met ’n kon­sert in die Gran­dWest A­re­na in Kaap­stad ge­vier. Be­leef die hoog­te­pun­te saam met be­ken­des soos Kurt Dar­ren en Rob­bie Wes­sels en ook ’n spe­si­a­le op­tre­de deur Emo se pa, O­mar A­dams, en Emo se mu­siek­groep, JAG. SA­TER­DAG 15 DE­SEM­BER 20:00

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.