LEEU

Huisgenoot - - Horoskoop -

22 JUL – 22 AUG Dis ’n week om jou kre­a­ti­wi­teit te laat vloei, so reg in die kraal van ’n uit­druk­kings­vol­le Leeu wat graag sy kun­dig­heid in kuns­sin­ni­ge woor­de en da­de uit­druk. Jy moet op die ver­hoog ver­skyn, jou hart op ’n skil­der­doek uit­stort of jou dig­kuns neer­pen. Met dié dat die mees­ter van taal, Mer­cu­ri­us, ’n me­de­vuur­te­ken bin­ne­gaan, be­hoort i­dees te vloei en rol woor­de van jou tong af. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 24, 49, 2, 19, 4, 51

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.