BUL

Huisgenoot - - Horoskoop -

20 APR – 20 MEI As jy ’n ti­pie­se Bul is, is jy ver­troud met die wê­reld van ma­te­rie en vorm. Maar daar is meer in die le­we as wat die oë kan sien en die han­de kan aan­raak. Dit is dalk tyd vir ’n bie­tjie self­on­der­soek, om die in­ter­net vir vreem­de en won­der­li­ke goed te deur­soek of die ge­sel­skap van spi­ri­tu­e­le sie­le op te soek. Selfs al is dit dalk ’n bie­tjie bui­te jou ge­mak­so­ne, kan dit ’n mens se oë laat oop­gaan. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 42, 46, 22, 1, 30, 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.