KREEF

Huisgenoot - - Horoskoop -

21 JUN – 21 JUL Die le­we ge­beur by die werk­plek, wat on­ge­luk­kig kan be­te­ken jou ge­sin gaan twee­de vi­ool speel. Maar die be­vre­di­ging wat be­roeps­ge­leent­he­de en groot vor­de­ring met jou werk­las bied, kan dit draag­li­ker maak. Dis ook ’n tyd waar­in in­ter­ak­sie met kol­le­gas voor­de­lig kan wees; moet dus nie van ge­leent­he­de weg­skram nie. Dit kan selfs ’n aan­ge­na­me er­va­ring wees om uit jou dop te kruip. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 41, 44, 8, 36, 42, 43

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.