VIS­SE

Huisgenoot - - Horoskoop -

19 FEB – 20 MRT Jy is nou in die kalk­lig en word raak­ge­sien. As jy jou kaar­te reg speel, kan dit in jou guns tel, of jy nou die kor­po­ra­tie­we leer wil klim, vir ’n saak voor­brand maak of oor ’n po­si­sie in jou ge­meen­skap droom. Maar dit is ook ’n tyd waar­in mis­stap­pe oor­dryf kan word. Pro­beer dus waak teen blap­se wat jou re­pu­ta­sie kan skend of ’n stok in die wiel van jou doel­wit­te steek. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 4, 18, 11, 50, 45, 51

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.