Huisgenoot

UITDAGENDE ROL

-

Twee sussies neem deel aan ’n Kersopvoer­ing by hul Sondagskoo­l. By die huis begin hulle die aand aan tafel stry oor wie se rol die heel belangriks­te is.

“Vra maar vir ma,” sê die oudste sussie, “sy sal jou kan sê dis baie moeiliker om ’n maagd te wees as ’n engel!” LOUISE NOETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa