AS SE LAAS­TE LÊPLEK

Huisgenoot - - Grappies -

Ná oom Ka­rel se af­ster­we laat tant San­nie hom ver­as. Die as word in ’n mooi er­de­kruik aan haar be­sorg. In haar eie hand­skrif skryf sy daar­op: “Rus in vre­de.”

Sy be­sluit om die hou­er op ’n rak bo die stoof te bê­re waar sy dit el­ke dag kan sien.

’n Maand of wat la­ter wil sy in­ko­pies gaan doen. Sy vra haar huis­hulp, Ka­trien, of daar iets ge­daan ge­raak het wat sy weer moet koop.

“Ja,” ant­woord Ka­trien, “ons rus-in-vre­de­spi­ce is op.” ANNA, SALDANHA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.