SKRALE TROOS

Huisgenoot - - Grappies -

Wan­neer jy jou ry­be­wys her­nu, moet jy ’n nu­we fo­to van jou laat neem.

Toe Son­ja die nu­we fo­to aan die k­lerk oor­han­dig, sug sy en sê: “Ek het meer van die vo­ri­ge fo­to ge­hou.”

“Glo my,” ant­woord die k­lerk, “oor vyf jaar sal jy hier­die een ver­kies.” LOU­I­SE NOETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.