Huisgenoot

KOURTNEY: EK HOU VAN KAAL WEES

-

Sy is witwarm op die Deesemberv­oorblad van die e Mexikaanse uitgawe van n die tydskrif GQ – en net om seker te maak almal kry die boodskap, verklaar Kourtney Kardashian (39) sy is gelukkiger sonder klere. “Ek is baie gemaklik in my eie vel. Ek hou van kaal wees in my huis en ek dink dit is belangrik om positiewe beelde van ’n mens se lyf te wys,” het die ma van Mason (8), Penelope (5) en Reign (2) aan die tydskrif gesê.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa