Huisgenoot

Tyra VS. Wennie

-

Winnie Harlow het haar kant van die storie vertel en nou is dit Tyra Banks se beurt. In Mei het die model vir die Amerikaans­e geselsprog­ram aanbieder Andy C ohen gesê haar verskyning in Tyra se kompetisie­reeks, America’s Next Top Model, “het nie regtig iets vir my loopbaan beteken nie”, het Winnie (24) gesê. Tyra (44) het nou eindelik op Winnie se bewerings gereageer toe sy ook op Andy se program was. “Ek het haar op Instagram ontdek en sy’s op die program. So wat dink jy beteken dit?” Eina!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa