Huisgenoot

MUSIEK VIR DIE SIEL

-

Sy’s ’n groot gospelmusi­ekaanhange­r en luister na haar lofprysing­en-aanbidding-speellys voor sy saans gaan slaap – veral in moeilike tye. “Ek is baie gelowig. Ek gaan kerk toe wanneer ek ook al kan. Ek vra gewoonlik om Sondae af te wees. Ek probeer dit ’n prioriteit maak en sorg dan ook ek het tyd om sommer net normaal te wees.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa