Huisgenoot

SY’T DIE X - FA K TO R

-

Normani was net 15 toe sy in 2012 aan die Amerikaans­e sangkompet­isiereeks The X Factor deelgeneem het. Sy is toe saam met Ally Brooke, Dinah Jane, Lauren Jauregui en Camila Cabello in ’n groep geplaas en die groep Fifth Harmony is daaruit gebore. Hulle het in Maart aangekondi­g hulle neem ’n blaaskans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa