LEES DIE FYN DRUK

Huisgenoot - - Raad -

Som­mi­ge ver­se­ke­rings­maat­skap­pye vra by­ko­men­de bybetalings in se­ke­re ge­val­le, sê Er­nest. By­voor­beeld as:

〉 Die be­stuur­der jon­ger as 25 is.

〉 Ie­mand an­ders as die ge­reel­de be­stuur­der ty­dens die on­ge­luk be­stuur het.

〉 Die on­ge­luk tus­sen tien­uur die aand en vyf­uur die og­gend plaas­ge­vind het.

〉 Die ver­lies of ska­de bin­ne die eer­ste ses maan­de van die po­lis is.

〉 ’n Ander voer­tuig nie in die on­ge­luk be­trok­ke was nie. Aan die po­si­tie­we kant vra som­mi­ge ver­se­ke­raars lae of geen bybetalings vir se­ke­re ei­se soos ha­el­ska­de of voor­ruit­ver­van­ging.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.