TWEE­LING

Huisgenoot - - Horoskoop -

21 MEI – 20 JUN Die ge­luks­go­din glim­lag nou in jou lief­des­ver­hou­ding. Ter­wyl dit ’n goeie tyd is vir pret hê saam met jou we­der­helf, is dit ook ’n ge­skik­te week om jul ge­sa­ment­li­ke hulp­bron­ne ver­der te ont­wik­kel. Jul­le wil dalk tyd op­sy­sit vir kop­pe by­me­kaar­sit. As jul­le jul be­leg­gings­por­te­feul­je wil uit­brei, ’n spaar­plan be­gin of ’n be­gro­ting op­stel, blyk dit ’n goeie tyd te wees om saam­saam vir ’n ge­son­de fi­nan­si­ë­le toe­koms te be­plan. GELUKKIGE NOMMERS 9, 36, 33, 4, 27, 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.