LEEU

Huisgenoot - - Horoskoop -

22 JUL – 22 AUG Die le­we ge­beur by die werk­plek, wat dit ’n week maak om jou moue op te rol en pret op die ag­ter­grond te skuif. Al sal har­de werk deel daar­van wees, be­hoort dit nie ’n ver­ve­li­ge week te wees nie. Om jou doel­wit­te te be­reik en er­ken­ning te kry kan goeie aan­spo­ring wees. Dit is ook ’n tyd waar­in jou lei­er­skaps­vaar­dig­he­de nut­tig sal wees. GELUKKIGE NOMMERS 37, 12, 32, 44, 11, 31

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.